De Wildt WildE Jagluiperd Projek
Prooi Identifikasie Kaart

Back

Wild Cheetah Project BackgroundResearchRelocationsPredation Problems
Contact UsUseful PublicationsSponsorsSponsor a wild cheetah

 

   
Spore
Prooi
Lokasie

Prooi
Grootte

Nael-
merke
Maag
Tandplekke
Slagtand-
wydte
Gedeeltes
Gevreet
Bene
Ander
Leidrade
Rooikat
(Thwane)
In bos, gras of gate
10-25kg
4 kort
Heel
Meestal keel en agterkant van nek
29-32mm
duim-
lengte
 
Wol en hare uit prooi getrek.
Eet nie vel of binnegoed nie.
Rooi hare op prooi se vel.
Rooijakkals
(Phokojwe)
Enige plek
0-50kg
geen
Gedeeltelik gevreet
Langs nek en onderkaak. Agterbene van groter prooi
19-21mm
duim-
lengte
Ribpunte afgevreet
Gesig en ore geskeur of gekou.
Voorbene van prooi mag afgekou wees.
Vleis weggedra, net velflap oor.
Jagluiperd
(Lengau)
Onder bos of in gras
10kg +
1 lang
Heel, verwyder van karkas
Keel
36-39mm
3 vingers
Ribpunte afgevreet. Agterbene skoon gevreet
Eet nie vel of maag/derms nie.
Lewer, hart en longe gevreet.
Sleep nie karkas ver nie.
Luiperd
(Nkwe)
In boom, gras, onder bos of in gat
10kg +
4 kort
Heel
Agterkant van nek, keel
40-46mm
4 vingers
Ribpunte afgevreet
Wol en hare uit prooi getrek.
Eet nie vel of binnegoed nie.
Vreet tussen boude.
Sal karkas wegsleep of in boom hang.
Bruin Hiena
(Phirishwana)
In bos
of gat
0-50kg
geen
Gedeeltelik gevreet
Groot tandwonde agter skedel en agterstewe en maag van groter diere
47-58mm
4 vingers
Skedel vergruis, neus gebyt
Wol, hare, vel en oorblyfsels verstrooi. Bytmerke of skof.
Slegs gebreekte bene, hoewe, bloed, hare en binnegoed bly oor.
Sal stukkie karkas na teelgate dra.
Gevlekte Hiena
(Phiri)
By jagplek, in gras
0-400kg
geen
Gedeeltelik gevreet
Eerste kante, dan uier en rug
4 vingers
Alle bene gebreek en vergruis
Morserige karkas reste.
Met groot trop geen oorblyfsels.
Wilde Hond
(Letlhalerwa)
0-400kg
geen
Heeltemal gevreet
orals
duim-
lengte
Geen of min oorblyfsels
Geen of min oorblyfsels.


Copyright © De Wildt Cheetah and Wildlife Trust, 2005